FOTO: Instagram /  @foreverandforava

FOTO: Instagram / @foreverandforava

Modestories

Tweejariges steel die mode-kollig op Instagram

Everleigh Soutas en Ava Foley het die modewêreld aan die gons met hul Instagram-profiel, foreverandforava, wat reeds meer as 114 000 aanhangers het.

Everleigh en Ava is twee jaar oud en hulle is beste maatjies.

Hul ma’s, Savannah Soutas en Michelle Foley, is die meesterbreine agter hul gewilde styl en voorkoms, en is volgens Buzzfeed al vir meer as tien jaar lank vriendinne. Michelle sê dit was vanselfsprekend dat hul dogtertjies ook beste maatjies sou wees.

Everleigh en Ava het reeds professionele modelwerk vir Guess en die Kardashians Kids Collection gedoen.

Ons het ons gunsteling-foto’s op foreverandforava gaan kies:

1.

  Kry ’n rompie soortgelyk aan Everleigh en Ava s’n op Spree.com.

2. 

Who loves Dance class?! THEY DO! Love Saturdays at @matherdancecompanyofficial In LOVE with these dance outfits and bows from the amazing @myx_couture A photo posted by Fashion Models Ever & Ava xoxo (@foreverandforava) on

Vervolmaak die voorkoms met hierdie haarstrikkie.

3. Dit is maklik om soos Everleigh en Ava aan te trek met dié rokkie.

Bron: Buzzfeed

Lees ook: