Jack Parow. FOTO Instagram/  @jackparow

Jack Parow. FOTO Instagram/ @jackparow

Modestories

FOTO’S: Jack Parow se dogtertjie ook nou model

Ons ken hom as die uitgesproke kletsrymer Jack Parow, maar Zander Tyler is ook die pappa van ’n oulike klein dogtertje, Ruby.

Die pragtige meisie volg in haar mamma se voetspore. Jack Parow en Jenna Pietersen is al vir die afgelope paar jaar ’n paartjie.

2 weeks finally came to an end,so happy to have you back. @d.h.o.r @jackparow #RubyTyler

A photo posted by Jenna Pietersen (@jennapietersen) on

 

 

@jackparow #mexico#rosette#mexicocity

 

A photo posted by Jenna Pietersen (@jennapietersen) on


Jenna is ’n bekende model en daarom is dit geen wonder dat klein Ruby ook dié gene het nie.

Klein Ruby verskyn saam met haar ma, Jenna Pietersen, in Woolworths se nuwe Kersfees-veldtog. Daar is ook ander bekendes soos die model Katryn Kruger.

Woolworths se 2016 Kersveldtog

Woolworths se 2016-Kersveldtog

Agter-die-skerms-foto’s:

Jack Parow saam met Ruby agter die skerms by die fotosessie

Jack Parow saam met Ruby agter die skerms by die fotosessie

Jenna en Ruby pas hul uiturstings aan

Jenna en Ruby pas hul uitrustings aan

Jenna wys vir Ruby wat om te doen tydens haar solo fotosessie

Jenna wys vir Ruby wat om te doen tydens haar solo-fotosessie

Ons kan nie wag om die res van die veldtog te sien nie!