15SepSarie_MAIN
Het jy gehoor?

Jackie Burger? Styladvies? Kry dit hier

Vennootveldtog

Die stylghoeroes vertel ’n paar seisoene reeds dat ons patrone moet meng en pas en selfs botsende patrone moet kombineer, maar dit is soms makliker gesê as gedaan. Daarom het ons vir Jackie Burger gevra hoe om dit met ’n paar veelsydige kledingstukke en ’n slim truuk of twee reg te kry.

Kry dus ’n cappuccino, sit gemaklik en geniet ’n persoonlike stylsessie.

Koop Trenery hier.

 

 

Vennootveldtog