Modestories

Jou modestyl is elegante eenvoud

Jou styl-ikoon is aktrise Jennifer Aniston en jy maak – soos sy – staat op klassieke items.

No caption needed. #vfoscarparty

A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on Jeans wat goed pas is die sleutel tot die meeste van jou uitrustings. Net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans.

Jeans wat goed pas is die sleutel tot die meeste van jou uitrustings. Net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans.

The incredible Jennifer Aniston is here Monday. I asked her to match the chairs.

A photo posted by Ellen (@theellenshow) on

Ander moet-hê-items in jou kas is ‘n swart rok, swart baadjie en wit hemp. Die skeppendste wat jy sal raak is om rond te speel met serpe.

Vir ‘n voorkoms van elegante eenvoud, koop dié:

Noupassende V-nek-rok

Noupassende rok

Noupassende rok , Style Republic, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende lang rok

Noupassende lang rok , Witchery by Woolworths

Trench-jas

Trench-jas , Trenery by Woolworths

Leerbaadjie

Leerbaadjie , Trenery by Woolworths

Snyersbaadjie

Snyersbaadjie , Woolworths

Jeans

Jean , Levi’s, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Trui

Trui , Country Road by Woolworths

T-hemp

T-hemp ,Country Road by Woolworths

Wit hemp

Wit Hemp , Edit, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Serp

Serp ,Woolworths

Serp

Serp , Old Khaki

Horlosie

Horlosie , Sterns

Hoëhakskoene

Hakskoene , Zoom , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Hoëhak-kniestewels