Modestories

Jou modestyl is die nuutste tendense

Jy is ‘n trendsetter en jou styl-ikoon is Jenna Lyons, kreatiewe direkteur van ‘n internasionale modegroep – as jy mode lééf, sal jy van haar weet.

Jy het ‘n passie vir mode en jy weet wat die nuutste tendense is. Jy eksperimenteer graag om jou voorkoms interessant en kreatief te hou.

Jou talent lê daarin om die nuutste voorkoms van elke seisoen stylvol bymekaar te sit sonder dat jy soos ‘n Kersboom lyk.

Kry die trendsetter-voorkoms só:

Trench-jas

Trench-jas, Woolworths

Gekleurde snyersbaadjie

Snyersbaadjie , Mr Price/MRP.com

Kleurblok-hemp

Kleurblok-hemp , C(inch), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Langmou-hemp

Langmou-hemp , SELFI, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Hemp

Hemp , Suzanne Betro, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Silwer T-hemp

T-hemp , Country Road by Woolworths

Bloes

Bloes , C(inch), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Top

Top , Paige Smith, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Kantbloes

Kantbloes , Woolworths

Top

Top , C(inch), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Langbroek

Langbroek , SLICK, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Goue broek

Goue broek , Style Republic, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Potloodromp van kant

Potloodromp , Witchery by Woolworths

Fraiing-skouersak

Fraiing skouersak, VIKSON, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Rooi tekkies

Rooi tekkies , Truworths

Hoëhakskoen

Luiperdmotief-hak , Mimco by Woolworths

Blokhakskoen

Blokhakskoen , Mr Price/MRP.com

Insteekskoen

Insteekskoen , Nina Roche by Spitz