Modestories

Jou modestyl is sexy en dramaties

Jou styl-ikone is die werklikheidster Kim Kardashian en sanger Beyoncé Knowles. Jy is sensueel en gee nie om om jou kurwes te wys nie. Sexy is jou tweede naam.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Noupassende klere is ‘n móét in jou kas. Teksture soos leer, deursigtige stowwe en kant wys jou sensualiteit. Jy is ook nie bang om vel te wys nie – hetsy met uitsny-detail, ‘n lang spleet of ‘n lae V-hals.

❤️ @khloekardashian @kourtneykardash

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Hierdie items móét jy in jou kas hê:

Leerbaadjie

Swart jeans

Swart jeans , TRUWORTHS

Midiromp

Midiromp , Country Road by Woolworths

Potloodromp

Potloodromp , Mr Price/mrp.com

Peplum-potlootromp

Peplum- potlootromp , Style Republic , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Midiromp

Midiromp , C(inch), te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Polonek-top

Polonek-top , C(inch), te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Polonek-top

Polonek-top , Witchery by Woolworths

Eenstuk

Eenstuk , Mr Price/mrp.com

Noupassende rok

Noupassende rok , Edge, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok , Style Republic , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Oorkruis-rok

Oorkruis-rok , Edge, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok , Woolworths

Maksirok

Maksirok , Mr Price/mrp.com

Hoëhakskoene

Hakskoene , Zoom, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Hoëhakskoene

Hakskoene , Zoom, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za