Modestories

Jy is genooi: 1 rok – 3 troues

Jy word na baie troues toe genooi, want jou vriende het skielik almal troukoors. Maar jy kan nie vir elke geleentheid ’n nuwe rok koop nie, wat nou?

Ons maak troues vir jou soveel makliker en stileer 3 uitrustings vir 4 seisoene, met net één rok.

Geborduurde midirok:

R1 599 Mango

R1 599 Mango

 

3 uitrustings:

Somertroue

Geborduurde midirok, Mango
Hakskoene, Madison
Palmhandsak, Mango
Oorbelle, H&M

Troue in die herfs of lente

Geborduurde midirok, Mango
Baadjie, H&M
Palmhandsak, Mimco by Woolworths
Hakskoene, Aldo by Zando

Wintertroue

Geborduurde midirok, Mango
Hemp, Mango by spree.co.za
Suède-baadjie, Mango
Hakskoene, Kurt Geiger by Spitz
Palmhandsak, Woolworths
Oorbelle, H&M

Wees kreatief en koop ‘n rok wat jy deur die jaar op verskillende maniere kan stileer