Modestories

Modewenke – ons leen by die manne

Die dae dat jy net by die vroue-afdeling koop, is verby! Mansklere is soms dalk ’n beter kopie as vroue-items.

Bonkige truie, oorgroot jasse, polonekke en parkas is juis van winter se top-tendense.

SARIE Junie 2016-uitgawe. FOTO Justin Badenhorst van Supernova. MODEL Sonja K van Twenty Model Management

SARIE Junie 2016-uitgawe. FOTO Justin Badenhorst van Supernova. MODEL Sonja K van Twenty Model Management

Dís die redes hoekom SARIE se modespan die mansafdeling ondersteun:

• Mansklere gaan nie vinnig uit die mode nie, dus kan jy dit meer as een seisoen dra.

• Mansklere is ook gewoonlik heelwat langer as vroueklere en dus ’n pluspunt vir langer vroue, of vir vroue wat graag meer wil bedek.

Straatstyl wys jy kan ’n “groter” denimhemp dra:

Omdat veral oorgroot jasse en truie dié winter ’n sterk trend is, kan mansklere lekker vir jou werk.” – Amaria Carstens

Ons kies vir jou die top-items uit die manskas:

Mansklere

Die voordeel van mansklere is dat dit nie so vinnig uit die mode gaan nie, daarom sal jy ’n item meer as een seisoen kan dra.” – Magdel Muller

Koop hier dié items:

Denimhemp (R999)

Denimhemp , Polo by spree.co.za

T-hemp (R99)

Parka (R349,99)

Parka , Mr Price/mrp.com

Blokkieshemp (R1 099)

Blokkieshemp , Country Road by Woolworths

Suède-brogues (R5 795)

Polonek (R749)

Tekkies (R1 399)

Tekkies, Adidas by Sportscene

Kabeltrui (R1 399)

Kabeltrui , Trenery by Woolworths

Kruisbande (R149)

Fedora (R119,99)

Fedora, Mr Price/mrp.com

Wayfarer-sonbril (R1 990)

Wayfarer-sonbril , Ray-Ban by Sunglass hut

Das (R549)

Das, Country Road by Woolworths

Horlosie (R2 799)

Horlosie , Fossil by Watch Republic