Modestories

Dié skoen dra Kendall oor en oor

Kendall Jenner maak opslae met haar ongelooflike uitrustings by Cannes dié week, maar ons het opgemerk dat sy dieselfde skoen oor en oor dra.

Ons is baie beïndruk met haar keuse. Nie net omdat elke uitrusting stylvol lyk met die skoene nie, maar veral oor sy so slim kan pak. Uit ondervinding weet ons dis nie maklik om vir ’n vakansie te pak nie, maar wat nog wanneer jy elke dag deur die paparazzi gejaag word.

Eerste aand by Cannes

Tweede aand by Cannes

Derde aand by Cannes

Vierde aand by Cannes wissel Kendall dit af – sy dra dieselfde styl skoen, maar in goud.

Kendall Jenner woon die Chopard partytjie tydens die Cannes filmfees by. Foto: Gallo Images / Getty Images_Daniele Venturelli

Kendall Jenner woon die Chopard partytjie tydens die Cannes filmfees by. FOTO Gallo Images / Getty Images_Daniele Venturelli

Deur die dag by Cannes dra sy ook dié styl skoen, maar in wit.

Selfs by die onlangse Met Gala het sy ook so ’n skoen gedra.

In Maart vanjaar is sy by ‘n Fendi-geleentheid ook daarmee gesien.

Hier kan jy Kendall se styl skoen koop:

Swart hoëhakskoene met goue detail (R749)

Hakke, Billini by Superbalist.com

Beige kunsblinkleer-hakke (R899)

Hakke, Steve Madden by Superbalist.com

Kunsslangvel-hakke (R549)

Hakke, Madison

Blompatroon-hakke (R999)

Hakke, Steve Madden by Superbalist.com

Goue hakskoene (R1 199)

Hakke, Nine West

Swart kunsblinkleer-hakskoene (R299,95)

Hakke, Woolworths

Turkoois kunsblinkleer-hakke (R299),

Hakke, Zando

Blou kunsleer-hakke (R999)

Hakke, Steve Madden by superbalist.com

Lees nou

Bekende model steel kollig by Cannes 

Dra kunspels met flair

Modewenke – ons leen by die manne