sr1006mode01x
Modestories

Knus toegewikkel

KOEL BRIES (foto bo)

Die snoesigheid van pluisstof (fleece) laat jou kans sien vir enige winterwind.

Grys pluisstof-tjalie met kappie (R595), Amanda Laird Cherry. Grys broek van katoenmengelstof (R599), Define @ Stuttafords. 

Tjalie: groottes S – XL
Broek: 32 – 42

Mode-sessie: Junie 2010

 
Gekoester

GEKOESTER

 

Maak jou uitrusting interessanter met teksture van natuurlike stowwe soos sybokhaar – boonop is dit eie aan SA!

 

Kort grys poncho van sybokhaar (R499), Nicci Boutique. Blou viskoserok (R460), Nucleus.

 

Poncho: een grootte pas almal
Rok: groottes S – XL

Warm Gemak

WARM GEMAK

 

‘n Hemp van sy is perfek vir naweekgemak en ook stylvol op kantoor.

 

Vlootblou-en-grys hemp van sy met kamisool (R799), Trenery @ Woolworths. Onder hemp: Grys top van katoenmengelstof (R230), OBR @ TRUWORTHS. Jeans met uitgewasde voorkoms

(R380, belt ingesluit), OBR @ TRUWORTHS. Blou serp met kabelpatroon (R349), Accessorize. Grys vingerlose handskoene met kabelpatroon (R289), Accessorize. Blou boodskapsak van kunsleer (R1 599), Guess. Wit seilskoene (R499,99), Converse. 

 

Hemp: groottes XS – XXL
Top: 28 – 40
Jeans: 28 – 40

Reg met ruite

REG MET RUITE

 

Kry inspirasie uit die Skotse Hoogland met geruite patrone vir ‘n egte wintervoorkoms.

 

Grys baadjie van wolmengelstof met geruite patroon (R2 299), Trenery@ Woolworths.Vlootblou-en-grys katoentop (R1 399), Diesel. Geskeurde noupyp-jeans (R699), Sissy Boy. Gebreide grys mus-serp (R295), Amanda Laird Cherry. 

 

Baadjie: groottes XS – XXL

Top: XS – L
Jeans: 26 – 38 

Stille Waters

STILLE WATERS

 

Gereed vir wind en weer in tweed. As jou tweed-item ‘n snyersvoorkoms het, kan jy dit ook werk toe dra.

 

Grys skederok van tweed
(R1 049,95), Mango. Grys-en-swart dip dye-top van katoenmengelstof (R995), Rosenwerth. Blou hareband (snood) van katoen (om nek, R199), Habits. Oranjevoëltjie-borsspeld van springbokvel (R220), Heartworks. Ondeursigtige swart sykouse (R39,95), Falke. Grys skoolsokkies (R14,99), Pep. Donkergrys leer-
stewels
met klinknael-detail (R1 899), Nine West.

 

Rok: groottes S – L
Top: 32 – 38 

Wol-snoesig

WOL-SNOESIG

 

In die kil buitewêreld maak wol liggaam en siel warm.

 

Moulose blou trui van wolmengelstof (R599), Esprit. Grys poor boy-keps van wolmengelstof (R169), Claire’s. Grys denimhemp met verweerde voorkoms (R280), Donna Claire. 

 

Trui: groottes XS – XL
Hemp: 16 – 28

Rotsvas

ROTSVAS

 

Staan sterk teen die koue in meltonstof. Wees op die uitkyk vir baadjies en jasse met hierdie tekstuur.

 

Grys baadjie van meltonstof (R550), TRUWORTHS. Lang rok met bamboes-patroon (prys op aanvraag), Amanda Laird Cherry. Blou-en-grys gebreide serp (R130), Foschini. Blou enkelhoogte seilskoene (R320), Levi’s.

 

Baadjie: groottes 30 – 42
Rok: op bestelling 

  • Andymesmymnaronge

    Hi there,

    are you looking to find [url=http://www.loans--payday.com/tag/lenders/] cash advance[/url] ?! here on that page you can easily find one in no time :)
    Working consumers can get a payday credits online which has a computer with internet connection instead of having to visit a lender’s office which can be inconvenient.