Modestories

Koninklikes inspireer jou klassieke mode-styl

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, en die eerste vrou van die VSA, Michelle Obama, is jou styl-ikone. Jy is ‘n ware dame.

Jou klere is stylvol, klassiek en verfynd, en jy het die regte uitrusting vir elke geleentheid. Jy is lief vir rokke, en jou juwele-keuses is klassiek – nooit oordadig nie.

The Duchess of Cambridge enjoys the view from the top of the Spinnaker Tower in Portsmouth

A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

Die stempel van dié voorkoms is vroulikheid en die rokke in jou klerekas het klassieke snitte. Jy is nie bang vir kleur en patrone nie, dit hou jou voorkoms modern.

Hierdie items móét jy in jou kas hê vir ‘n klassieke voorkoms:

Oorvou-rok

Oorvou-rok , Poetry

Kantrok

Kantrok , Woolworths

Driekwartmou-rok

Driekwartmou-rok , Woolworths

Blompatroon-rok

Blompatroon-rok , Woolworths

Oorvou-rok

Oorvou-rok , G.COUTURE, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Blompatroon-rok

Blommepatroon-rok , Woolworths

Blaarpatroon-rok

Blaarpatroon-rok , Woolworths

Geborduurde rok

Geborduurde rok , Thula Sindi, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Geknoopte rok

Geknoopte rok , Habits, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok , AFRODIZZY, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Rok

Rok , Mr Price/mrp.com

Klassieke jas

Klassieke jas , LONDON HUB , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Oorbelle


Oorbelle , Sterns

Armband

Armband , American Swiss

Hoëhakskoene

Hakskoene , Madison

Hoëhakskoene

Hakskoene , Madison , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za