Maart 2010-modesessie: Agter die skerms
Foto’s: Igor Polzenhagen @ Infidels Galery
Ons werk teen tyd - ons het net 4 uur om 'n modesessie van normaalweg 8 uur af te neem.
Amaria speel weer slawedrywer om seker te maak dat ons betyds – toemaaktyd om 13:00 – uit die winkel Delos is. Die volgorde van die foto's word haarfyn beplan, sodat geen tyd gemors word nie. Gelukkig het die model, Katinka, baie ondervinding. Sy is 'n Suid-Afrikaner wat meestal oorsee werk en ons is baie gelukkig om haar dienste te bekom terwyl sy hier kuier.
Danksy 'n goeie span wat almal gefokus is, maak ons betyds klaar. En kan die meeste van ons darem nog die Saterdagmiddag op een van die vele mooi strande van Kaapstad deurbring.



Hier is die eindresultaat!

Ons span vir die dag:
Fotograaf: Igor Polzenhagen @ Infidels
Hare en grimering: Stefan Kehl @ Infidels
Model: Katinka @ Topco
Fotograaf se assistent: Zoë
Mode-assistent: Andrea Smith
- Assistent Andrea Smith
- Grimering Stefan Kehl @ Infidels
Verwante artikels
-
Agter die skerms by die BAFTA's - partytjiefoto's
SARIE - Februarie 2010
-
Agter die skerms met Hanna Grobler
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 2
Hier vertel Fanie meer oor die Hanna Grobler wat hy jare gelede al ontmoet het...






















































Kommentaar