Madonna. FOTO @madonna_instagram

Madonna. FOTO @madonna_instagram

Modestories

Madonna maak mode-opslae

Ná haar onlangse gróót modeflater by die jaarlikse Met Gala het Madonna gelukkig nie weer die swaks gelede lysie gehaal by die Billboard-musiektoekennings nie.

Hoewel haar huldeblyk aan Prince by dié geleenheid gemengde reaksie uitgelok het, het haar voorkoms nie.

Madonna se Gucci-ontwerp was die perfekte keuse vir die optrede; so gepas vir hoe ons Prince onthou.

Die uitrusting het bestaan uit ’n ligpers broekpak in ’n paisleypatroon-Jacquardstof met ’n bloes van chantilly-kant:

Madonna by die 2016 Billboard-musiektoekennings. Foto: Met vergunning van Gucci deur Getty Images

Madonna by die 2016 Billboard-musiektoekennings. FOTO Met vergunning van Gucci deur Getty Images

Wat dink jy van Madonna se uitrusting?

Lees nou

Modeskok: oud in nét 45 sekondes!

Sal jy dié ikoniese mode items  nou dra?

Só het jeans in jou geboortejaar gelyk …