VIDEOGREEP: CNN

VIDEOGREEP: CNN

Modestories

Manolo Blahnik se 6 wenke vir sukses

Hy is die kreatiewe krag agter een van die gewildste luukse skoenhandelsmerke in die wêreld – en as jy al ooit Sex and the City gekyk het, sal jy dié naam ken: Manolo Blahnik. 

Hy deel sy 6 wenke vir sukses in dié video van CNN.

Bron: CNN

Lees ook