Modestories

Minki en Victoria’s Secret-model het dít gemeen

Dis somer en die seisoen wemel van informele, ontspanne “op die strand”-uitrustings. Al bly jy nie by die see nie, kan jy steeds die Mediterreense voorkoms kry met die skoen waaroor bekendes soos Minki van der Westhuizen en die Victoria’s Secret-engel Alessandra Ambrosio gaande is. 

Wat is hul geliefde skoen? Die espadrille.

Yes we #Cannes #foreveronvacation A photo posted by Alessandra Ambrosio (@alessandraambrosio) on

 

Het jy geweet? Espadrilles – tradisionele, informele skoene gemaak van katoendoek – dateer uit die 14de eeu.

Vandag kry ons dit in patrone, dun of dik sole, leer, kant of sommer albei.

As jy dink die skoen is te plein – dink weer. Selfs die luukse modehuise Chanel het ’n ontwerperspaar.

Summer is here

A photo posted by Ashley Tisdale (@ashleytisdale) on

Van ʼn gemaklike plat skoen tot ʼn espadrille met wighakke – wat ook al jou styl, daar is iets vir jou!

Kliek hier en ontwerp jou eie espadrilles.

Of koop vir jou een van dié pare:

Swart denim-espadrilles

Espadrilles Footwork by spree.co.za

Silwerkleurige aanglip-espadrilles

Espadrilles, Mr Price/MRP.com

Swart espadrilles

Wighak-espadrilles

Roosgoue espadrilles

Espadrilles, Mr Price/MRP.com

Bruin leer-espadrilles

Pienk espadrilles

Espadrilles, CORessentials by spree.co.za

Leer-espadrilles

Espadrilles, Country Road by Woolworths

Wit espadrilles

Espadrilles, Witchery by Woolworths

Espadrille-wighakke van leer

Espadrille-wighakke, Trenery by Woolworths

Mode-intern: Lezaan Nel