sr1205_modehoof_1_small
Modestories

Winter 2012: Mode en skoonheid in die 70′s

DIE INSPIRASIE

Gucci - Milaan Modeweek

Gucci - Milaan ModeweekGucci - Milaan ModeweekGucci - Milaan Modeweek

Die 70’s sal onthou word vir onvergeetlike gebeure. Die oorlog tussen Amerika en Viëtnam het tot ’n einde gekom, Richard Nixon het bedank, Elvis is dood, en Star Wars het verskyn. Pret en perms was in; die vervelige was uit!

IN DIE WINKELS

(Sien hooffoto)

Die 70’s-styl laat ons met nuwe oë kyk na wyepypbroeke, sagte bloese, A-lynrompe, pelskrae op jasse en baadjies, en laaste maar nie die minste nie die breërandhoed. Speel met teksture en kleure.
Chiffon-bloes met polkakolle (R380), Traffic. Wyepypbroek van mengelstof (R750), Christopher Strong. Stapelhakskoene van kuns-suède (R299), Queenspark. Jas met belt en kunspelskraag (R2 799), Mari and Me.

Nou te koop in die Sarie.com Winkel

Oorvoubelt van kunsleer (R99), Intershu

Oorvoubelt (R99), Intershu

Madrid-stewels (R2 490), Errol Arendz

Madrid-stewels (R2 490), Errol Arendz

Ruiterhandsak (R1 500), Marion & Lindie

Ruiterhandsak (R1 500), Marion and Lindie

In ander winkels

Ava-bloes van georgette (R550); Vlootblou noupassende romp van viskose (R500), Marion and Lindie; Halssnoer met pouvere (R149), AccessorizeVlootblou-en-polkakol-chiffonbloes met strikdetail (R380), Traffic; Roomkleurige wyepyp-katoenbroek met plooie (R999), 46664; Dun leerbelt (R299), Slick

  • Ava-bloes van georgette (R550); Vlootblou noupassende romp van viskose (R500), Marion and Lindie; Halssnoer met pouvere (R149), Accessorize
  • Vlootblou-en-polkakol-chiffonbloes met strikdetail (R380), Traffic; Roomkleurige wyepyp-katoenbroek met plooie (R999), 46664; Dun leerbelt (R299), Slick

Veelkleurige serp met tossels (R235), Metallic MermaidBruin plasiekraam-sonbril (R349,95), Mango

  • Veelkleurige serp met tossels (R235), Metallic Mermaid
  • Bruin plastiekraam-sonbril (R349,95), Mango

Taankleurige insteek-hakskoene van leer (R999), Nine WestKameelkleurige Mary Jane-hakskoene van kuns-suede (R360), TRUWORHTS

  • Taankleurige insteek-hakskoene van leer (R999), Nine West
  • Kameelkleurige Mary Jane-hakskoene van kuns-suede (R360), TRUWORTHS

Mosterdgeel skouer-handsak met gespe-detail (R280), BabetteGeelbruin breë plastiek-armband (R99), Accessorize

  • Mosterdgeel skouer-handsak met gespe-detail (R280), Babette
  • Geelbruin breë plastiek-armband (R99), Accessorize

Gestreepte oopknooptrui (R260), Milady's en Vlootblou deursigtige kortmoubloes met strikdetail (R180), BabetteOopknooptrui (R299,95), Mango; Langmou-T-hemp (R199), Milady's; Lang knielengte potloodromp (R799,95), Mango; Plastiekkrale (R98), Metallic Mermaid

  • Gestreepte oopknooptrui (R260), Milady’s; Vlootblou deursigtige kortmoubloes met strikdetail (R180), Babette
  • Oopknooptrui (R299,95), Mango; Langmou-T-hemp (R199), Milady’s; Lang knielengte potloodromp (R799,95), Mango; Plastiekkrale (R98), Metallic Mermaid

IN JOU GRIMEERSAKKIE


Dié naellak hou! yves Saint Laurent La Laque in Black Lapis (R275) Streel jou gemoed met Dior Vernis in Waterlily (R235)
 Dié naellak hou!
Yves St. Laurent La Laque
in Black Lapis (R275)
Streel jou gemoed met Dior
Vernis in Waterlily (R235)
Diep kleur en langdurige dra, Les Jeans de Chanel in Blue Boy Sakpas-kleur, Mavala Nail Color Cream in Cyclades Blue (R60)
Diep kleur in langdurige dra,
Les Jeans de Chanel in Blue Boy
Sakpas-kleur, Mavala Nail Color
Cream in Cyclades Blue (R60)