Modebylae: Mei 2011 - Agter die skerms

Deur Mareth van der Walt

Foto’s: Rodger February

Rochelle maak seker die model se uitrusting lyk perfek vir die eerste foto.

SARIE se modebylae vir die winter is oor twee dae by die Camps Bay Retreat geskiet. Dié klein boetiekhotel se winterwarm dekor en welige tuin was die perfekte agtergrond vir 2011 se wintermodes.

Verwante artikels

  • Agter die skerms - wintermode-trends 2011

    Agter die skerms - wintermode-trends 2011

    Kom kuier agter die skerms by SARIE se mode- en skoonheidsbylae vir winter 2011. Ons wys jou 3 van die seisoen se moet-hê-items - die noupassende militêr-geïnspireerde broek, breistowwe en die oprygstewel. Die fotosessie was in Kampsbaai by die Camps Bay Retreat-sentrum.

Kommentaar

  • Die nuwe modes is pragtig. Ek is egter in my vyftigs en wil ook graag stylvol aantrek. Is dit dalk moontlik om 'n mode artikel vir senior dames te plaas? Ons mag al oumas wees maar wil nie noodwendig "ouma-klere" aantrek nie. Ons is die generasie wat al vir jare Sarie lees; moet asb nie van ons vergeet nie.

    22ste Jun. 2011, 12:32