Modestories

Goue aksente

Goud lyk die beste by blondines, Errol Arendz (SA mode-ontwerper)

Blom ring, 4Flavour Armband, Miglio Handsak, Lulu Belle Halsnoer, Louis Vuitton Oorbelle, Lulu Belle
 Blommotief-ring (R65), 4Flavour@
House of JD.
Armband
(R1 399), Miglio
Handsakkie met goudkleurige
blinker-detail (R650), Lulu Belle
Goue
halssnoer
met
verskillende stene (prys op aanvraag), Louis Vuitton.
 Hartvormige oorbelle (R130), Lulu Belle
   Halsnoer, Tessa Design  Skoen, Jimmy Choo  Horlosie, Obaku  Handsak, Lulu Belle
Lurex-toppie
(R190) van
Jo Borkett. Die ketting-effek is halssnoere
van Tessa Designs wat aanmekaar vasgemaak is om ’n
belt te vorm. Pryse vanaf R149. Satynromp
(R2 200) van KlûK CGDT. Groottes: Top: M, Romp: 32 – 36.
Halssnoer (R40), Tessa Design Ooptoon-stiletto
(R8 500),
Jimmy Choo
Goue horlosie
(R1 495), Obaku.
Goudkleurige
handsakkie met kralewerk
(R350), Lulu Belle.