sr1103modedingehoof
Modestories

Mode dinge

Elke vrou het ’n bietjie rooi in haar lewe nodig – die moet-hê kleur vir herfs van 2011.

Rooi het Carolina Herrera se Herfs/ Winter 2011-reeks oorheers.

Hush Puppies
Punt-hoëhakskoene
van blinkleer met strik-detail R1 099, Hush Puppies.

TRUWORTHS Habits
Nousluitende rok van viskose met
drapering by neklyn
(R550), Daniel
Hechter eksklusief by TRUWORTHS.
Groottes: 32 – 42
Melton-jas (R1 999), Habits.
Groottes: 32 – 40
Tessa Design Ray-Ban
Vergulde armband van perspeks
R240 vir 4, Tessa Design.
Vlieënier-sonbril R1 750, Ray-Ban.
G.Couture
Viskose-romp met goue patroon R550,
Sway@Coco Li. Groottes: S – L
Bloes van katoenmengelstof R340,
G. Couture. Groottes: 30 – 42
Edgars Global Beads
Trui met kappie R229,95,
Edgars. Groottes: 6 – 16
Serp van sy en
kasjmier
R200, Global Beads.
Nicci Boutique Louis Vuitton
Handsak van tweed R599,
Nicci Boutique.
Horlosie met diamante en blinkleerbandjie
(prys op aanvraag), Louis Vuitton.
Vir ’n soortgelyke horlosie met ’n rooi bandjie R1 350, Lacoste@S. Bacher.