Kendall Jenner op die voorblad van Harpers Bazaar Junie 2016-uitgawe.

Kendall Jenner op die voorblad van Harpers Bazaar Junie 2016-uitgawe.

Modestories

Kendall Jenner steel kollig by Cannes

Die Cannes-rolprentfees is steeds in volle swang en byna almal in die filmbedryf is daar (selfs dié Suid-Afrikaners!). Hier word ernstig gesels oor films, maar die fokus is net so sterk op die rooi tapyt waar die sterre veral skitter. Op die oomblik steel model Kendall Jenner die kollig.

Hoewel sy nie veel aan die verbeelding oorgelaat het met dié rok nie, dink ons sy het ongelooflik gelyk in die Roberto Cavalli-skepping.

Hierdie is my persoonlike gunsteling. Ek’s gaande oor die sestigs-geïnspireerde slooprok met ’n jas. Ek soek spesifiek dié jas vir my klerekas.

Kendall Jenner woon die Chopard partytjie tydens die Cannes filmfees by. Foto: Gallo Images / Getty Images_Daniele Venturelli

Kendall Jenner woon die Chopard partytjie tydens die Cannes filmfees by. FOTO Gallo Images / Getty Images_Daniele Venturelli

Wat dink jy van Kendall se rooitapyt-voorkoms?

Nóg van Kendall se Cannes-uitrustings

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

Lees nou

Dra kunspels met flair

Modewenke – ons leen by die manne

Die één skoen wat al die bekendes het