Modestories

Moedersdag-geskenkidees onder R250

Met Moedersdag op Sondag 8 Mei om die draai, verdien elke ma om bederf te word! Wys jou liefde en dankbaarheid aan dié spesiale persoon met ‘n geskenk onder R250.

Halssnoer-stel (R120)

Halssnoer , Poetry

Kunsleer-handsak (R229)

Luiperdmotief-insteekskoene (R199)

Skoen , Footwork by spree.co.za

Wynrooi beursie (R180)

Beursie , Woolworths

Halssnoer-en-ring-stel (R120)

Juweelstel , Miladys

Sonbril (R99,95)

Sonbril , Woolworths

Luiperdmotief-serp (R130)

Serp , Queenspark

Diamanté-horlosie (R129)

Horlosie , Style Republic by spree.co.za

Voëltjiepatroon-nagklere (R249)

Gestreepte kamerjas (R159,99)

Kamerjas , Mr Price / MRP.com

In 2014 is daar onderhoude gehou vir dié beroep. Moontlike kandidate was geskok oor wat alles van hulle verwag gaan word as hulle wel die werk kry.

Die beroep? ’n Ma.

Kyk die onderhoude hier: