Modestories

Knoopromp

Staatmaker Charter Club Romp
Staatmaker
Met ‘n lang swart romp met knope is jy reg vir enige geleentheid.

Swembroek (R1299), Seafolly. Groottes: 8 – 16
Romp
(R700),Christopher Strong. Groottes: S – L
Skoene
(R650), Ninon.
Armbande
(vanaf R95), Lulu Belle.

Reg vir werk
So ‘n knielengte-romp is stylvol, veelsydig en reg vir die kantoor.

Bloes (R460), Traffic, Groottes: M
Romp
(R399. 95) Charter Club @ Edgars, Groottes: 8-20
Belte
van goud en groen (R450), Ninon. Wighakskoene (R349), Zoom.
Sonbril
(R3190), Dolce & Gabbana @ Luxottica.

NOG DENIM
‘n Denimromp in jou kas is altyd ‘n belegging. Belê in ‘n tweede of selfs ‘n derde.

Nog denim Lulu Belle Queue hakskoen

Top (R395), A-List. Groottes: M
Romp
(R340), Edgars. Groottes: 6-16

Armband (R1050), Lulu Belle.

Hakskoen (R229), Queue.

PARMANTIG-KORT DENIM
Die kort, sagte katoenromp is veelsydig en kan maklik formeel of informeel gedra word, na gelang van jou bykomstighede.

Good @ Mungo & Jemima romp Lulu Belle All Star tekkies

Top (R775), Nicci Boutique. Groottes: 34-43
Romp
(R340), Good @ Mungo & Jemima. Groottes: S-L

Oorbelle (R210), Lulu Belle.

Tekkies (R499. 95), All Star @ Converse.