Edgars-digitorial_Decadence3
Modestories

’n Kantbloes – jou perfekte partytjie-item

Kombineer teksture soos kant, fluweel en brokaat vir ’n stylvolle, elegante partytjie-voorkoms.

Swart kantbloes (vanaf R629), River Island

Swart kantbloes (vanaf R629), River Island

Edgars digitorial_Decadence5

1edgars_Promosie Tag

Van afsprake met kliënte tot troues

Gee ’n vroulike uitrusting ’n onverwagse anderste voorkoms met ’n vlieënierstyl baadjie (bomber jacket).

Vlieënierstyl baadjie (vanaf R1 199), River Island. Noupassende midiromp (vanaf R639), River Island. Handsak (R1 299,95), Dune London. Suéde-hakskoene (R1 399,95), Dune London, Oorbelle (vanaf R149), River Island.

Vlieënierstyl baadjie (vanaf R1 199) en noupassende midiromp (vanaf R639), River Island. Handsak (R1 299,95) en suède-hakskoene (R1 399,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R149), River Island.

 

Perfek vir die kantoor en ’n aand uit

Met dié uitrusting beweeg jy naatloos van dag tot aand. Eksperimenteer met iets blinks vir die dag, soos metaalkleur skoene.

Broek (vanaf R659), River Island. Baadjie (vanaf R1 999), River Island. Hakskoene van leer (R1 399,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R149), River Island. Kunsleer handsak (R1 099,95), River Island.

Broek (vanaf R659) en baadjie (vanaf R1 999), River Island. Hakskoene van leer (R1 399,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R149), River Island. Kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London.

 

Romantiese afspraak

Waag met ’n voorkoms van kop tot toon in kant.

Kantromp (R???), River Island. Vlieëniersstyl baadjie (R???), River Island. Optoonhak van leer (R1 399,95), Dune London. Kunsleer handsak (R1099,95), Dune London. Ring (R??? elk), River Island.

Kantromp (vanaf R659) en vlieënierstyl baadjie (vanaf R1 099), River Island. Ooptoonhak van leer (R1 399,95) en kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R149), River Island.

 

Formele afspraak

Breek weg van ’n aandrok en dra liewer ’n broekpak vir ’n interessante deftige voorkoms.

Broek (vanaf R???), River Island. Baadjie (vanaf R???), River Island. Leerhakke (R1 699,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R???), River Island. Kunsleer handsak (R1 099,95), Dune London

Broek (vanaf R659) en baadjie (vanaf R1 999), River Island. Leerhakke (R1 699,95), Dune London. Oorbelle (vanaf R149), River Island. Kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London

Vir meer inligting:

River Island 021 555 3246, 011 621 2830, 011 685 7090 | Facebook | Twitter @RiverIsland_SA | Instagram @RiverIslandSA

Dune London 021 529 1970, 011 685 7055, 011 214 7782 | Facebook | Twitter @DuneLondonSA | Instagram @dune_london_sa