FOTO Instagram @mandymooremm

FOTO Instagram @mandymooremm

Modestories

Nee, Claire Danes! Waarom?

Dié bekendes het omtrent  die kollig gesteel by gisteraand se Emmys. ’n Handjie vol van hulle het rêrig mooi gelyk, maar die res … skokkend!

Die “minder” stylvolle uitrustings

Claire Danes: Goue medalje vir haar – maar vir die swakste uitrusting!

Anna Chlumsky

Heidi Klum

Laura Carmichael

 

Beste gekledes

Priyanka Chopra: Het net weer bewys dat rooi altyd ’n wenner is!

A video posted by E! News (@enews) on

Mandy Moore

Kristen Bell

Sophie Turner

Yara Shahidi

Kirsten Dunst

Wie was jou gunsteling?

  • LG

    Dink dis mar ‘n kwessie van persoonlike smaak. Van die ‘beste gekledes’ sou ek eerder in die ander kategorie geplaas het… :-/