FOTO Instagram @chiaraferragni

FOTO Instagram @chiaraferragni

Modestories

Nerd is die nuwe sjiek

So dan en wan maak die nerd sy verskyning aan die modefront. En dit lyk my hy het weer kom kuier, want 80’s-geïnspireerde brilrame is gróót!

Die brille is gelukkig baie sagter op jou gesig. En lyk goed op omtrent almal. Maar wees gewaarsku, dit gaan beslis ’n stelling maak.

Ons kan nie help om aan die fliek Napoleon Dynamite te dink nie. Wie kan nou dié karakter met sy groot bril vergeet.

Bekendes soos Kendall pronk met haar nuwe nerdy oë:

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

  Alexa Chung se vriendin, Pixie Geldof is ook verlief op die styl:

  A photo posted by Alexa (@alexachung) on

En selfs Jan Alleman dra dié raam:

A photo posted by SONYA ESMAN. (@classisinternal) on

Lees nou

Akteur Emmanuel Castis gesels uit Hollywood

Is jy eintlik ’n millennial? Hier’s ’n toets!