Ons gunstelinge by die 2011 Emmy Toekennings

Deur Mareth van der Walt en Elsabe Kuhn, SARIE September 2011

Foto: Gallo Images/Getty Images

Die So You Think You can Dance? aanbieder, Cat Deely, se romantiese skepping van Monique Lhuillier het uitgeblink onder al die metaalkleurige rokke wat op die rooi tapyt te siene was. Haar rok was perfek afgerond met Bvlgari-juwele wat ongeveer R9,8 miljoen werd is!

Die modespan hier by SARIE is noukeurig deur al die rokke wat gisteraand op die rooi tapyt verskyn het en dié was ons Emmy-gunstelinge.

Verwante artikels

Kommentaar