sr0911mode_7_
Modestories

Swembroeke in Afrika-styl

Kakie spanband-bostuk met verwyderbare halternekbandjie en bypassende broekie (R490 vir stel), Barclay & Clegg. Bruin serp met slangvelmotief om middel (R120), Foschini. Horlosie met kuns-krokodilvelbandjie (prys op aanvraag), Tag Heuer. Hout-halssnoer met stene (R299), Sequoia.
Hout-en-skulphalssnoer (R449), Sequoia.

Bikini: groottes 32 – 38

Nog Afrika-inspirasie swembroeke:

Spanband-bostuk
(R519) en broekie (R419),
Love Water Love

Groottes: 30 – 38
Eenstuk met dun
bandjies en
lae rug (R256),
Hot Pursuit

Groottes: 30 – 38
Halternek-bikini-bostuk
(R119,95)
en broekie
(R99,95), Edgars
Groottes: 6 – 14
Sebra-motief-bikini
met gevormde
bostuk (R1 100),
Rainbow
Groottes: 32 – 38
Afrika-patroon-broekie
met gevormde bostuk
(R1 250), Rainbow
Groottes: 32 – 38
Driehoek-bikini-
bostuk en broekie
(R852),
The GRAND Shop

Groottes: S – L
Luiperdvel-motief
met lae rug
(R1 390),
The GRAND Shop
Groottes: S – L
Eenstuk met
lae rug (R276),
Hot Pursuit
Groottes: 34 – 36
Bikini-bostuk en broekie met
kameelperdvel-
motief (R912),
Speedo

Groottes: 30 – 38
Bikini met gevormde
bostuk (R119,95) en
broekie (R99,95),
Kelso @ Edgars

Groottes: 6 – 16