Modestories
-
Maart 2010-modesessie: Agter die skerms
SARIE Maart 2010
Ons werk teen tyd - ons het net 4 uur om 'n modesessie van normaalweg 8 uur af te neem.
-
Errol Arendz gesels oor die AUDI Joburg-modeweek 2010
SARIE Januarie 2010
Errol Arendz is vanjaar terug by die AUDI Joburg-modeweek ná jare se afwesigheid. Lou-Ann Stone het met hom gesels.
-
Soel somer-gemak
SARIE Januarie 2010
Wanneer dit sò warm is dat tot die kraaie gaap, laat linne, sy en katoen jou koel hou.
-
Februarie 2010-modesessie: Agter die skerms
SARIE Januarie 2010
Vir hierdie uitgawe het die span van Glitterati by ons aangesluit vir die fotosessie.
-
Coco vir Kersfees
SARIE - Desember 2009
Sy was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .
-
Kies die perfekte swembroekstyl vir jóú lyf
SARIE - November 2009
Kies uit die seisoen se vuurwarmste swembroeke! Daar’s style uit die 50’s en selfs ’n bietjie Bollywood. Ook swart-en-wit wat ’n Jackie O-sonbril vra, en inspirasie van ’n tropiese eiland tot Afrika.
-
Swembroeke so glansryk soos die 50's
SARIE - November 2009
Dink Marilyn Monroe met snitte wat laer oor die heupe kom.
-
Swembroeke: Bollywood bo
SARIE - November 2009
Wees ’n bietjie uitspattig in helder- en metaalkleure en Oosterse paisley-patrone.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd