Modestories

Lika en Bobby in lieflike partytjie-modes

PRETTIGE PLESIER (foto bo)

Silwerkleurige eenskouerrok (R999,95),Mango. Turkoois serp met blinkers (R800), KLûK CGDT. Oorbelle met blommotief (R99), Claire’s. Swart bandjieshak van kunsslangvel (R399), Queue.

Groottes
Rok: S – L

FEESTELIK

Lika: Swart rok met sirkel-detail (R499,95), Edgars. Koraalkleurige hakskoene van suède (R1 695), Carvela @ Spitz. Swart haarband met blomme (R149), Accessorize.

Bobby: Gestreepte lemmetjiekleur hemp van katoen (R799), Camicie. Swart linnebroek (R450), Daniel Hechter. Swart oopknooptrui (R299), Woolworths. Swart leerbelt (R299), Country Road. Swart leerskoene (R1 295), Kurt Geiger @ Spitz.

Groottes
Rok: 8 – 20
Hemp: S – XL
Broek: 28 – 38
Trui: S – L

MUSIEKFEES

Swart katoenhemp met blompatroon (R350), TRUWORTHS MAN. Liggrys broek van wol (R1 199) en swart leerbelt (R299), albei Country Road.

Groottes
Hemp: 38 cm – 46 cm kraag
Broek: 28 – 42

 

Kyk na hom. Hoe kan jy nie van hom hou nie?”

Lika oor Bobby

 

 

 

FEESMAAL

Bobby: Wit gestreepte hemp van katoen (R320), TRUWORTHS MAN. Klipgrys linnebroek (R450), Queenspark. Swart das (R280), Markham.

Lika: Groen bloes van symengelstof (R695), Hip Hop. Piouterkleurige blinkerbaadjie (R1 195), Hip Hop.

Groottes
Hemp: S – XXL
Broek: 30 – 44
Bloes: 30 – 40
Baadjie: 32

JOLIGE JAZZ

Grys-en-wit gestreepte katoenhemp (R360), Daniel Hechter. Steenkoolgrys potloodstreep-broek van viskose (R399), Queenspark. Swart kruisbande (R59), TRUWORTHS. Swart potloodstreep-trilby-hoed (R120), Woolworths. Swart veterskoene van leer (R839), Green Cross.

Groottes
Hemp: 38 – 46 cm kraag
Broek: 30 – 44

SKEMERKELKIES

Pers skouerlose rok van bedrukte maasstof (R1 100), Leigh Schubert. Hangertjie met skoenlapper (R120), Tessa Design. Diamantéskemerkelkie-ring (R140), Tessa Design. Plat sandale met diamanté-detail (R499), Luella.

Rok: Vervaardig op aanvraag.

 

Ek het toe besef hierdie girl is chilled. Dit gaan lekker wees om saam met haar te werk.” -Bobby oor Lika