Modestories

Gek oor die tekkies

Die meeste van ons het die een of ander vorm van oefenskoene in ons klerekas. Maar deesdae is tekkies ook ’n mode-item – dink maar aan Adidas se Yeezy- en Superstar-tekkies, Converse se All Stars en Flyknit deur Nike. En vanjaar gaan hierdie trend net nóg groter word.

Puma spog met ’n nuwe tekkiereeks, Fierce. Die aangliptekkie is lekker lig en gemaklik.

A photo posted by PUMA (@puma) on

Kylie Jenner is die “gesig” vir die reeks. As ons so na die foto’s op Instagram kyk, kan ons verstaan hoekom hulle haar gekies het.

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

A photo posted by PUMA (@puma) on

 

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

Maar as jy nie van hierdie tekkies hou nie, het ons nog ’n opsie vir jou! Die sangeres en styl-ikoon Rihanna het spesiaal ’n tekkie vir Puma ontwerp, genaamd Fenty Trainer.

A photo posted by PUMA (@puma) on

A photo posted by PUMA (@puma) on

Watter tekkies verkies jy?

As jy Puma se Fierce-tekkies verkies, wys ons jou waar jy dit kan koop!

« »

Puma Fierce-tekkies by Totalsports

Tekkies,Puma Fierce by Totalsports

Puma Fierce-tekkies by Totalsports

Tekkies,Puma Fierce by Totalsports