FOTO: Instagram @amfar

Modestories

Rihanna en Miley Cyrus se rok – JA of NEE?

Dit was gisteraand amfAR (’n liefdadigheidsorganisasie van die rolprentbedryf wat vigs-navorsing ondersteun) se inspirasie-gala in Los Angeles, en bekendes soos Sharon Stone, Tom Ford, Justin Timberlake en Kat Dennings het dit bygewoon.

Dit was egter Rihanna en Miley Cyrus wat die kollig met hulle rokke gesteel het. Dié rokke het uhm … min aan die verbeelding oorgelaat.

Wat dink jy van Rihanna en Miley se rokke? JA of NEE? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Lees ook

  • Dalene Loock

    NEE! Veels te veel vlees!!!