Rolanda Marais speel (weer) model

SARIE September 2010

Rolanda Marais speel (weer) model Foto’s: Inge Prins, Clinton Lubbe Galery

Rolanda Marais het in 'n vorige uitgawe model gespeel vir SARIE en hier's die pragfoto's wat van haar geneem is. 'n Rok vir elke rol.

"Klere help my om met 'n karakter te identifiseer. Dit bepaal hoe ek 'n rol sal aanpak," sê Rolanda Marais, Stephanie in Binneland sub judice.

Sy en haar kêrel Adam Davies is onlangs uitmekaar. Lees hoe sy dit hanteer het.

Rolanda Marais speel model Rolanda Marais speel model Rolanda Marais speel model
Rolanda was al 'n vorige keer model vir
ons vintage-voorblaaie, kyk net hier!

Verwante artikels

Galery

  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais speel model
  • Rolanda Marais in SARIE

Kommentaar

  • STUNNING.!!!

    30ste Sep. 2010, 01:06