Modestories

Saartjie gaan shop

Saartjie kies vir jou die top-10 must-have-winskopies wat jy nou aanlyn in die SARIE-winkel kan koop. BONUS: Jy kan tot 50% af kry!

SAARTJIE shop

Koraal-kleurige brogue

Hoekom koop? Gemaklik, kleurvol en ’n moet-hê vir die winter of somer.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1hqYUCD

s

Streep-top

Hoekom koop? Die klassieke patroon pas by alles.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1rnRdmu

5

Leer handsak

Hoekom koop? Dié betroubare leerhandsak sal vir jare hou.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1nqPhfe

Spree 6

Wit midi-romp

Hoekom koop? Wit is ’n groot trend vir dié winter.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1hntf9x

Spree 7

Kussing met boot-motief

Hoekom koop? Dié speelse kussing is oulik vir ’n kinderkamer of ’n huisie by die see.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1f6vfV1

Spree 2

Broek met patroon

Hoekom koop? Perfek vir naweke.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1f6vFL3

Spree 5

Langmou-rok

Hoekom koop? Dra dit saam met sykouse en stewels vir ’n stylvolle winter-voorkoms.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1ibSFI0

4

Langmou-hemp met skouerdetail

Hoekom koop? Dié item is ’n wenner! Dra dit in die dag met ’n paar jeans en in die aand met ’n paar hakke.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1nInWm2

9

Glashouer

Hoekom koop? Prakties en perfek om jou lekkernye uit te stal.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1gTfjAk

Spree 8

Zebra serp

Hoekom koop? ’n Serp met patrone kan enige uitrusting opkikker.

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1jFxf2g

Spree 9

10294355_655461541158120_1731126414078080979_n