Modestories

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_MG_5034

Mode-intern Yolandi Buurman dra: Hemp: Truworths | Romp: Cotton On |  Baadjie: Woolworths | Skoene: Topshop

Kry só Yolandi se voorkoms

Hemp van Mr Price

Romp van SARIE-winkel

Kunsleer-baadjie van Truworths

Skoene van Woolworths