sr1101modehoof_6_
Modestories

Sakpas safari-modes

REG VIR AKSIE (foto bo)

Diervelmotiewe soos luiperdkolle gee ’n meer waaghalsige gevoel aan ’n uitrusting.

Luiperdmotief-top van viskose-en-katoen mengsel (R449), Sissy Boy. Steenkleurige harembroek (R399), Slick. Bali-halssnoere (R350 elk), Misfit. Bruinbelt met slangmotiefgespe (R169), Claire’s. Grys sandale van kunsleer (R280), Queenspark. Olyfgroenhoed (R350), Second Time Around.

Groottes
Top: XS – XL
Broek: M

Mode-sessie Januarie 2011

 


Vir koeler dae

VIR KOELER DAE

’n Ligte parka is ideaal om die byt uit die lug te hou.

Kakiekleurige katoenrok (R320), Honey Child. Klipgrys parka (R425), TRUWORTHS. Grysbruin sandale met stene (R320), Sissy Boy.

Groottes
Rok: S – M
Baadjie: 30 – 42

NATUURLIKE EENVOUD                                                               
 

Tekstuurryke bekomstighede, soosstrooi-armbande en ’n       geweefde belt, rond eenvoudige items af en verskaf ’n tikkie     interessantheid.

Wit T-hemp van katoen (R129), Trenery @ Woolworths. Beige serp van katoen (R299), Country Road @Woolworths. Beige broek (R160), Instinct @ Foschini. Strooiarmbande (R35 elk), Misfit.

Groottes
T-hemp: XS – XXL
Broek: 8 – 14

Natuurlike eenvoud
Sit en droom

SIT EN DROOM

Sonder die nuwe stewelsandaal is jou kas met safari-klere nie
volledig nie. Wit rok van katoenmengelstof (R499), Slick.     Bruin-enklipgrys spanbroek (R59), Cameo. Kameelkleurige
sandale (R299), Sissy Boy. Bruin kunsleerhandsak met klinknaels (R479), Zoom. Beige hoed van
katoenmengelstof (R85), Second Time Around.

Groottes
Rok: M

TREFKRAG IN EENVOUD

Dra verskillende armbande saam met ’n eenvoudige uitrusting vir somerglans. Grysbruin katoentop (R399), Sissy Boy. Naaswit-en-beige linneromp (R399), Mari and Me. Vergulde hoepel-oorbelle (R100), vergulde en rodiumarmbande (R180 tot R250 elk) en rodium-ring (R120), alles Tessa Design.

Groottes
Top: XS – XL
Romp: S – M

Trefkrag in eenvoud
Als in die veld is vrolik

AL DIE VELD IS VROLIK

Laat mense met nuwe oë na jou uitrusting kyk: Dra ’n belt skuins    oor jou lyf pleks van om jou middel. Wit katoenhemp (R320),
TRUWORTHS. Kakiekleurige katoen-kortbroek (R230),
Instinct @ Foschini. Militêre belt (R125), Second Time Around.
Metaal-sirkeloorbelle (R25), Ooh La La.

Groottes
Hemp: 30 – 42
Broek: 8 – 14
MODE.

SJIEK IN DIE BOS

Die cargo-broek is terug! Maar die pyp is dié seisoen meer nousluitend. Roomkleurige hempsrok van katoenmengelstof (R380 met belt), Honey Child. Grysbruin noupassende broek van katoenmengelstof (R399), Ronald Sassoon. Nikkelvrye halssnoer (R135), Sass Diva. Suède-skoene met kurkwighakke (R369), Zoom.

Groottes
Rok: S – M
Broek: XS – XL

Sjiek in die bos
Koel en vars

KOEL EN VARS

Dra kakie-items saam met wit vir ’n vars, sorgelose voorkoms. Wit romp van sy-enkatoenmengsel (R499), Esprit. Olyfgroen top (R299), Habits. Olyfgroen katoenhemp (R499), Country Road @ Woolworths. Vergulde naamplaatjie-halssnoer (R65), Sass Diva.

Groottes
Romp: 6 – 14
Top: 32 – 40
Hemp: XXS – XL