FOTO Instagram / @sofiavergara

Modestories

Sarah Jessica Parker stel ons teleur

Geel het definitief die rooi tapyt oorheers by 2017 se Golden Globes! Die sterre het hulle beste voetjie voorgesit en pragtig gelyk in hul aandrokke, maar ons was wel effe geskok in Sarah Jessica Parker se keuse … Wat dink jy?

Die modespan se gunstelinge is die volgende:

Drew Barrymore

 

Jessica Biel

 

Sofía Vergara

 

Lily Collins

 

Emma Stone

 

Michelle Williams

 

Natalie Portman

 

Nicole Kidman

 

Rooitapyt-verskynings waaroor ons minder seker voel:

Carrie Underwood

 

Sarah Jessica Parker

 

Heidi Klum