Chris in Zara-land, SARIE in Barcelona

SARIE Oktober 2011

Chris Viljoen, SARIE se modedirekteur, het by die modemeesters gaan kyk hoe jy ’n klerewinkel soos klokslag laat werk. Die Spaanse kettinggroep Zara maak op 10 November sy deure in Johannesburg oop, en om dit te vier het hulle verlede week van ons land se top-moderedakteurs by die hoofkantoor in die Spaanse stad A Coruña rondgewys.

Daarna is hulle na Zara se top-winkels in Barcelona, en tussenin wys hy ons sy gunsteling-reisfoto's, wat die Spaanse obsessie met patrone illustreer!

Die stad A Coruña.

Die stad A Coruña.

Die stad A Coruña.

Die stad A Coruña.

Die stad A Coruña.

Hier staan ek voor Zara se heel eerste winkel. Dit het in 1975 oopgemaak – in ’n klein stadjie waarvan ek nog nooit vantevore gehoor het nie. Nogtans is dit waar een van die wêreld se grootste kettingwinkels begin het.

Hier staan ek voor Zara se heel eerste winkel. Dit het in 1975 oopgemaak.

Die hoofkantoor van Inditex, Zara se moedermaatskappy.

Die hoofkwartiere van Inditex, Zara se moedermaatskappy.

Die logistieke platform is so groot dat mense heeldag lank op fietse daardeur ry. Hier wag al die klere – klaargemaak en reg gestoom – om na Zara-winkels regoor die wêreld gestuur te word.

Die logistieke platform is so groot dat mense heeldag lank op fietse daardeur ry.

Hier is ons in die trend-afdeling by die klere wat spesifiek Suid-Afrika toe kom.

Die ontwerpers beplan kinderklere.

Die ontwerpers beplan kinderklere.

Die verhouding tussen die ontwerpers, beplanners en winkelbestuurders is absoluut soomloos. Op dié manier gee die winkelbestuurders direk terugvoer aan die res, wat beteken dat jy as verbruiker (wat by die winkel instap en vra vir iets) net so baie sê het in die voorraad.

In die Zara-loodswinkel, ’n replika van hul winkels regoor die wêreld. (Dis 'n identiese weergawe van Zara-winkels wêreldwyd op daardie tydstip.) Hier verstaar ek en die modejoernaliste ons aan hul seepgladde stelsels. Twee ure later was ons by die regte winkel in A Coruña, en dit lyk regtig nés die loodswinkel.

In die Zara-loodswinkel, ’n replika van hul winkels regoor die wêreld.

Vroue in die trend-afdeling besig om ’n reeks te finaliseer. Dié spannetjie gaan op Suid-Afrika fokus. Dis wonderlik om te weet dat ons nie meer vir trends sal hoef te wag nie – ons kry dieselfde as die res van die wêreld, net met ’n ander seisoenaanslag. En elke winkel kry weekliks ten minste twee nuwe versendings voorraad.

Die verhouding tussen die ontwerpers, beplanners en winkelbestuurders is absoluut soomloos.

En laastens, Barcelona. Die foto’s wys patrone en dinge wat my in Spanje geïnspireer het.

Die foto’s wys patrone en dinge wat my in Spanje geïnspireer het.

Chris in Barcelona

Galery

  • Hier staan ek voor Zara se heel eerste winkel. Dit het in 1975 oopgemaak.
  • Die stad A Coruña.
  • Die stad A Coruña.
  • Die stad A Coruña.
  • Die stad A Coruña.
  • Die hoofkwartiere van Inditex, Zara se moedermaatskappy.
  • Die logistieke platform is so groot dat mense heeldag lank op fietse daardeur ry.

  • Hier is ons in die trend-afdeling by die klere wat spesifiek Suid-Afrika toe kom.
  • Die ontwerpers beplan kinderklere.
  • 11.jpg
  • In die Zara-loodswinkel, ’n replika van hul winkels regoor die wêreld.
  • Die verhouding tussen die ontwerpers, beplanners en winkelbestuurders is absoluut soomloos.
  • Die foto’s wys patrone en dinge wat my in Spanje geïnspireer het.

  • Chris in Barcelona

  • zara2.jpg

Kommentaar

  • Wonderlik!! Gin wonder die mense het soveel kreatiwiteit en styl nie, hulle konsep/resep werk! Barcelona is stunning, was self daar en het so verrykend teruggekom! So gewens ons het 'n Zara in SA. Baie bly en kan nie wag nie!

    10de Nov. 2011, 12:00
  • Fantasties - Dankie vir die lusmaker Chris. Ek het gewonder wanneer ons so gelukkig gaan wees. Gautengers - KOOP! dan kry ons Kapenaars hopelik spoedig ook 'n winkel.

    7de Nov. 2011, 12:42
  • Wow! Baie dankie Chris, kannie wag vir die Johanesburg winkel!

    4de Nov. 2011, 13:06