Skermgreep, YouTube

Modestories

VIDEO: Só het vroue in die 1930’s probeer gewig verloor

Dié snaakse video wys hoe vroue in die jare dertig probeer het om gewig te verloor. En ja, die byklanke is eg!

Ons ken oefenmasjiene, skudmasjiene en die Power Plate. Maar dié masjiene uit die 1930’s is iets anders!

Dít is wat mode-ontwerpers in 1939 gedink het ons gaan in 2000 dra

In dié video sien ons hoe vroue in daardie tyd ’n oefenkliniek besoek om slanker figure met die hulp van oefenmasjiene te kry.

WAT IS DIE LAFSTE DING WAT JY AL GEDOEN HET OM GEWIG TE VERLOOR? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!