FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

Modestories

Somerklere vir die werk – 15 uitrustings

Die jaar vlieg so vinnig, voor ons ons oë uitvee is dit 2017. Maar met somer wat nou behoorlik begin kop uitsteek, raak dit moeilik om werksuitrustings bymekaar te sit. Wat is aanvaarbaar én koel? Kan ons nie liewer almal in yskaste geklee wees nie?

Nou ja, dis nog nie die jaar 2099 nie. En ongelukkig kan jy nie sommer by enige werk in jou sloffies, kortbroek en T-hemp opdaag nie.

Het jy gehoor Kendall Jenner het ’n DIY-masker vir aknee gemaak – klik hier.

Hier is ’n paar idees vir jou werksuitrustings dié sonnige somer.

#1 Swart-op-swart

 

#2 Wit-en-swart

 

#3 Baadjie en T-hemp

 

#4 Roospienk

 

#5 Kamisool en hoë hakke

 

#6 T-hemp en hoë hakke

 

#7 Pakkies

 

#8 Kort rok en plat skoene

 

#9 Kortbroek en netjiese hemp

 

#10 Dramatiese romp en eenvoudige hemp/bloes/top

 

#11 Somersrok en baadjie/jas

 

#12 Somerstop en swart langbroek/culotte

 

#13 Snyerslangbroek en ’n somerstop/T-hemp/bloes

 

#14 Wit-op-wit

 

#15 Wit romp en hakskoene

Ons 15 idees behoort jou solank aan die gang te kry. Dis 3 weke – byna ’n maand – se uitrustings!