Modestories

Tjoef-tjaf en jy het die nuwe denimbaadjie – maak dit self

’n Denimbaadjie wat met lapwapens (badges) versier is, is hoogmode. Jy kan sommer self jou bestaande denimbaadjie opkikker. Gee dit jou unieke flair met wapens wat jou na aan die hart lê of iets vir jou beteken.

Kyk net hoe uniek en mooi is dié baadjies

Wenke

♥ Werk die wapens met die hand vas, want dan kan jy dit makliker lostorring as jy ’n fout gemaak het. En dis makliker om dit later te verwyder as jy dalk moeg raak vir die versiering op jou baadjie.

♥ Jy kan die wapens ook op jou jeans, ’n denimhemp of selfs ’n parka-baadjie vaswerk!

Jy benodig

♥ Denimbaadjie (of jou keuse van kledingstuk), naald, gare (swart gare werk die beste), skêr en jou wapens. Jy kan die wapens by jou naaste naaldwerkwinkel (haberdashery store) koop.

Kyk gerus die video om te sien hoe om dit te doen

 

Badges_crop

Kikker jou denimbaadjie nóú in ’n japtrap op!

Koop hier vir jou wapens (badges) :

Bagdes, All Heart by spree.co.za

Badges All Heart by spree.co.za

Bagdes, All Heart by spree.co.za

Badges All Heart by spree.co.za

Bagdes, All Heart by spree.co.za

Badges All Heart by spree.co.za

Bagdes, All Heart by spree.co.za

Badges All Heart by spree.co.za

Bagdes, All Heart by spree.co.za

Badges All Heart by spree.co.za