Modestories

Top-12 jasse vir winter 2016

Keer die koue met ’n stylvolle jas. Daar is een vir elke persoonlikheid en voorkoms dié winter.

SARIE-modespan se wenk: Onthou, ’n jas is ’n belegging – koop dus volgens jou persoonlike styl en nié volgens die nuutste tendense nie.

Hier is ons top-12 jastendense:

#1 Oorgroot jas

SARIE Julie uitgawe 2015, Fotograaf: Justin Badenhorst

SARIE Julie 2015-uitgawe, Fotograaf: Justin Badenhorst

 

 #2 Militêre styl

#3 Kunspelsjas

SARIE Julie 2015 uitgawe  Fotograaf: Justin Badenhorst

SARIE Julie 2015-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#4 Vloerlengte-jas

#5 Moulose jas

SARIE Julie 2015 uitgawe Fotograaf: Justin Badenhorst

SARIE Julie 2015-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#6 Patroonjas

#7 Kombersjas

#8 Pofferjas (puffer)

#9 Trench-jas

SARIE April 2016 uitgawe Fotograaf: Justin Badenhorst

SARIE April 2016-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#10 Kameelkleur jas

SARIE Mei 2016 uitgawe:. Fotgraaf: Justin Badenhorst

SARIE Mei 2016-uitgawe:.
Fotgraaf: Justin Badenhorst

#11 Parka

#12 Skaapvel-jas (shearling)

Koop hier ons gunsteling-jasse:

Oorgroot jas (R1 299)

Oorgroot jas, Zara

Oorgroot jas (R1 499)

Oorgroot-jas , Mango by spree.co.za

Militêre jas (R2 299)

Militêre jas (R1 799)

Militêre-jas,Witchery, Queenspark

Kunspelsjas (R1 999)

Kunspels-jas, Mango by spree.co.za

Kunspelsjas (R1 099)

Patroonjas (R2 699)

Patroonjas (R1 399)

Patroon jas, Mango by spree.co.za

Vloerlengte-jas (R3 299)

Vloerlengte-jas,Trenery, Woolworths

Vloerlengte-jas (R2 599)

Verlengte-jas, Zara

Kombersjas (R399)

Kombersjas,Miladys

Kombersjas (R899)

Kombersjas,Revenge, Zando

Pofferjas (R1 499)

Pofferjas, Mango by spree.co.za

Pofferjas (R2 299)

Pofferjas,K-WAY

Moulose jas (R599)

Moulose jas, Style Republic by spree.co.za

Moulose jas (R1 299)

Moulose jas,Witchery, Woolworths

Trench-jas (R1 849)

Trench-jas (R1 299)

Trench-jas,Poetry

Kameelkleur jas (R1 849)

Kameelkleur jas, Mango by spree.co.za

Kameelkleur jas (R2 799)

Kameelkleur jas,Trenery, Woolworths

Parka (R1 499)

Parka,Old Khaki

Parka (R1 999)

Parka,Trenery, Woolworths

Skaapveljas (R1 849)

Skaapveljas (R1 899)

Skaapveljas,Glamorous by Superbalist