Modestories

Perfek vir die pous – én vir ’n troue

Amal Clooney kry dit altyd reg om super-stylvol te wees! Ons is absoluut gaande oor die uitrusting wat sy gekies het vir haar en haar man, George Clooney, se ontmoeting met die pous.

Dis nou nie ons almal beskore om die pous te ontmoet nie, maar haar uitrusting kan ook werk vir ’n wintertroue. En ja, jy mág maar swart na ’n troue dra. Die kombinasie van ’n swart kantrok en ’n neutrale hakskoen is ’n wenner.

Die neutrale hakskoen is sjiek, soos al oor en oor deur Kate Middleton bewys.

Stylvolle Clooney-paartjie:

Trek soos Amal Clooney aan:

Amal Clooney uitrusting

Ons almal kan by Amal Clooney ’n paar stylwenke steel!

Koop hier jou trou-uitrusting:

Swart kantrok (R1 199)

Neutrale hakskoene (R545)

Hakskoene , Plum by spree.co.za

Palm-handsak (R1 699)

Palm-handsak , Mimco by Woolworths