Modestories

Uitrustings vir uitblink

Dis jou oomblik! Vergeet dat blink net vir die aand is – dra glans by jou alledaagse items. Jy sal verbaas wees hoe iets gewoons opnuut sprankel.

Treffende blinkers
Vir ’n luukse, informele voorkoms, kombineer ’n blinkerromp met ’n T-hemp en tekkies – die seisoen se grootste mode-item.

T-hemp, blinkerromp en tekkies, als beskikbaar by spree.co.za

T-hemp, blinkerromp en tekkies, als beskikbaar by spree.co.za

Groot, blink oorbelle
Die geheim hier is die kontras tussen die oorgroot oorbelle en die parka-baadjie.

Parka-baadjie, Poetry en Oorbelle, H&M

Parka-baadjie, Poetry, en oorbelle, H&M

Kralewerk
Baadjies met kralewerk en blinkers is nie net vir die aand nie. ’n Klassieke hemprok kry moderne elegansie met dié baadjie.

Hemprok, Mr Price / mrp.com en Baadjie, Mango by spree.co.za

Hemprok, Mr Price / mrp.com, en baadjie, Mango by spree.co.za

Glinster-hakke
Hoë hakke bly maar treffend en in ’n blinkerstof is dit perfek saam met ’n patroonrok vir die dag-tot-aandvoorkoms.

Patroonrok, H&M en Hakke, Queenspark

Patroonrok, H&M, en hoëhakskoene, Queenspark

Koop van die items hier aanlyn:

Blinkerromp

Potloodromp , Mango by spree.co.za

T-hemp

T-hemp , Mango by spree.co.za

Tekkie

Tekkie , Erke by spree.co.za

Oorbelle

Parka-baadjie

Hemprok

Hemprok , Mr Price / mrp.com

Baadjie met blinker-detail

Baadjie , Mango by spree.co.za

Patroonrok

Rok , H&M

Glinster-hakke

Hakke < Queenspark