Modestories

Ultramoderne modestyl is vir jou

Jy staan bekend as die modernis en jou styl-ikoon is Victoria Beckham.

Thank you Christina! x vb @JoyceHK #VBTour

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Jy verstaan die nuutste snitte en sterk lyne en weet hoe om dit saam met bestaande items te dra vir ‘n ultramoderne voorkoms.

Thank u @sarahrutson @lupepuerta and all of the @NETAPORTER team for a great trunk show this afternoon! x vb #VBxNETAPORTER

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Swart en wit oorheers jou klerekas met die hulp van natuurlike kleur soos beige en kameel. As jy waaghalsig is, sal jy rondspeel met dié seisoen se grafiese patrone. Hoë hakke en ‘n sonbril is jou gunsteling-bykomstighede.

Thank you to @British_Airways and the team for a great evening in Singapore! x vb #VBTour

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Ultramoderne items vir jou kas:

Blinker-bloes

Sequins-bloes , PRINGLE OF SCOTLAND , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Polonek

Polonek , Style Republic , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Gebosseleerde top

Gebosseleerde top , Country Road by Woolworths

Peplumtop

Peplumtop , Country Road by Woolworths

Blinker-top

Sequins-top , Style Republic , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Prinsesstyl rok

Prinsesstyl rok , Witchery by Woolworths

Peplumrok

Peplumrok , Country Road by Woolworths

Blokpatroon-rok

Blokpatroon-rok , Country Road by Woolworths

Noupassende rok

Noupassende rok , Carly Tod , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok , Style Republic , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Meerminstyl romp

Meerminstyl romp , Style Republic , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Sebrapatroonrok

Sebra-patroon rok , Woolworths

Hoëhakskoene

Hakskoene , Madison

Hoëhakskoene

Hakskoene , Madison