Maya Thurman-Hawke
FOTO @marieclaireitalia_instagram

Maya Thurman-Hawke FOTO @marieclaireitalia_instagram

Modestories

Uma se dogter óók ’n model

As ons ons oë uitvee, is nóg ’n bekende se dogter ’n model. Cindy Crawford se dogter, Kaia Gerber, slaan die een kontrak na die ander los. En nou is dit akteurs Ethan Hawke en Uma Thurman se dogter, Maya Thurman-Hawke. 

Maya (18), ’n eerstejaarstudent by die bekende Juilliard-skool vir uitvoerende kunste in New York, het nou ’n kontrak losgeslaan by die Britse modehuis All Saints.

Haar ouers, Ethan en Uma, is in 2005 ná 7 jaar geskei.

Maya Thurman-Hawke by die CFDA-toekenings in 2015.

The stunning #mayathurmanhawke in #ZacPosen at the #CFDAAwards #cfda

A photo posted by Zac Posen (@zacposen) on

Mees onlangse foto van Maya

 

Kyk hier na Maya se debuut in haar eerste advertensieveldtog

Van die ander bekendes wie se dogters ook modelle is:
Johnny Depp
Jude Law
Sylvester Stallone
Cindy Crawford
Mick Jagger

Bron: www.elle.com