Habits by Mercedez-Benz Modeweek Kaapstad. Foto: Simon Deiner / SDR Photo

Habits by Mercedez-Benz Modeweek Kaapstad. Foto: Simon Deiner / SDR Photo

Modestories

Van die loopplank tot in SARIE

Tydens die Mercedez-Benz Modeweek in Kaapstad het Habits behoorlik die asem weggeslaan met hul glansryke reeks. Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, het items uit dié reeks gebruik vir ons voorbladvroue van die November-uitgawe, Sandra Prinsloo en Tinarie van Wyk-Loots. Vir die modestorie was ons moderedakteur versot op die kimono-styl jas.

So het dit gelyk – van die loopplank tot in SARIE:

Gaan besoek gerus Habits se webtuiste vir meer ontwerpe uit hul nuwe reeks wat by die Mercedes-Benz Modeweek Kaapstad te sien was.