Screen Shot 2015-06-29 at 9.30.23 AM
Modestories

VIDEO: 100 jaar se mode in twee minute

In dié video wys ’n model hoe die modes in Amerika oor die laaste 100 jaar verander het. In slegs 120 sekondes word uitrustings van elke era uit die laaste dekade gewys. 

Watter modeneigings was jou gunsteling in die laaste 100 jaar?

Lees ook