FOTO Ulrich Knoblauch @ Supernova
MODEL Roxanne Matthee @ Boss Models
HARE en GRIMERING Bernice Dodd van Infidels

FOTO Ulrich Knoblauch @ Supernova MODEL Roxanne Matthee @ Boss Models HARE en GRIMERING Bernice Dodd van Infidels

Modestories

VIDEO: Die ontwikkeling van die bikini

Van beskeie tot byderwets: BuzzFeed het ’n video van Breathless Resorts & Spas gedeel wat wys hoe die mode van swemklere die afgelope eeu verander het. 

Kyk dié interessante video om te sien hoe vroue strand toe aangetrek het. 

Vinnige feite

  • Eers ná die 1930’s het swemklere begin lyk na die moderne kostuums wat ons vandag ken
  • Hoewel bikini’s in 1946 bedink is, het die meeste vroue nie gewaag om dit voor die 1960’s te dra nie

Bron: BuzzFeed

Lees nou