VIDEO: Mode-sessie in Kaapse museum-tuin

SARIE TV was agter die skerms toe ons mode-span, met Chris Viljoen en Amaria Carstens, die Januarie-uitgawe se vroulike modes by Iziko Musuems se Rust en Vreugd-tuin in Kaapstad afgeneem het.

Kommentaar

  • EK SOEK INLIGTING VAN CHRIS VAN NIEKERK OF IS DIT VILJOEN WAT DIE PRAATJIE LEWER "VAN PRADA TOT MR PRICE?? ANITA LUBBE

    30ste Jan. 2012, 13:25