Foto: @rachelzoe - instagram

Foto: @rachelzoe - instagram

Modestories

Vind jou mode-styl

Ons kyk gereeld na bekendes en bewonder hul ongelooflike uitrustings. Om jou gunsteling-bekende se styl te kan navolg moet jy weet watter items om te koop. En om jou klerekas behoorlik te bou is dit belangrik om te verstaan wat jou persoonlike styl is. Wat is jou styl? Beantwoord die volgende paar vragies en vind uit!

 

Thank u to everyone who came to dinner with David and I at @Barneysnyofficial last night! X vb #BNYxVB A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Wat is jou gunsteling-juwele?

  • 'n Arm vol armbande
    'n Arm vol armbande
  • Diamant-oorkrabbetjies
    Diamant-oorkrabbetjies
  • Een trofee-juweelstuk soos 'n bonkige ring of horlosie
    Een trofee-juweelstuk soos 'n bonkige ring of horlosie
  • Die nuutste moet-hê-juwele - van 'n bonkige halssnoer tot baie armbanden aan een arm
    Die nuutste moet-hê-juwele - van 'n bonkige halssnoer tot baie armbanden aan een arm
  • As dit nie diamante is nie, dan bly ek liewer daarsonder
    As dit nie diamante is nie, dan bly ek liewer daarsonder
  • Delikate juwele
    Delikate juwele

Watter bekende se styl is vir jou die mooiste?

  • Jennifer Aniston - aktrise
    Jennifer Aniston - aktrise
  • Kim Kardashian - werklikheidster
    Kim Kardashian - werklikheidster
  • Rachel Zoe - Hollywood-stilis en ontwerper
    Rachel Zoe - Hollywood-stilis en ontwerper
  • Victoria Beckham - Britse ontwerper
    Victoria Beckham - Britse ontwerper
  • Kate Middleton - hertogin van Cambridge
    Kate Middleton - hertogin van Cambridge
  • Jenna Lyons - kreatiewe direkteur van 'n internasionale modegroep
    Jenna Lyons - kreatiewe direkteur van 'n internasionale modegroep

Jy is die mees gemaklikste in...

  • Rokke
    Rokke
  • Styfpassende klere
    Styfpassende klere
  • Jeans
    Jeans
  • Enigiets swart
    Enigiets swart
  • Die nuutste patrone en snitte
    Die nuutste patrone en snitte
  • Lang rokke en iets vintage
    Lang rokke en iets vintage

Wat is jou gunsteling-kleurkombinasie?

  • Neutrale kleure, swart en soms 'n tikkie rooi
    Neutrale kleure, swart en soms 'n tikkie rooi
  • Blou, rooi, wit en soms groen
    Blou, rooi, wit en soms groen
  • Die nuutste kleurkombinasies
    Die nuutste kleurkombinasies
  • Swart en beige
    Swart en beige
  • Swart, wit, naaswit & beige
    Swart, wit, naaswit & beige
  • Swart, grys, vlootblou en patrone
    Swart, grys, vlootblou en patrone

Dis tyd vir 'n nuwe paar skoene - wat gaan jy koop?

  • Die trendy nuwe sneaker
    Die trendy nuwe sneaker
  • Swart hakke met dun bandjies en 'n enkelbandjie
    Swart hakke met dun bandjies en 'n enkelbandjie
  • Beige hofskoene
    Beige hofskoene
  • Ek gaan my versameling platformhakke uitbrei
    Ek gaan my versameling platformhakke uitbrei
  • Klassieke swart punthakskoene
    Klassieke swart punthakskoene
  • Ooptoonhakke met uitsnywerk
    Ooptoonhakke met uitsnywerk

Verbeel jou jy wen 'n geskenkbewys-kaart vir jou droom-uitrusting. Watter uitrusting beskryf jou die beste?

  • 'n Noupassende rok met 'n lae hals, supersexy hoë hakke en 'n leerbaadjie
    'n Noupassende rok met 'n lae hals, supersexy hoë hakke en 'n leerbaadjie
  • 'n Rok met 'n klassieke snit met 'n beige paar platformhakke en min klassieke juwele
    'n Rok met 'n klassieke snit met 'n beige paar platformhakke en min klassieke juwele
  • Beslis iets met blinkers, 'n kimono, 'n groot hoed en baie armbande
    Beslis iets met blinkers, 'n kimono, 'n groot hoed en baie armbande
  • 'n Swart rok, swart hakke en delikate juwele
    'n Swart rok, swart hakke en delikate juwele
  • Items in die nuutste kleure en patroonkombinasies en plat skoene
    Items in die nuutste kleure en patroonkombinasies en plat skoene
  • Lospassende trui & midiromp met klassieke swart hofskoene
    Lospassende trui & midiromp met klassieke swart hofskoene

Jou resultaat!

Jy's 'n vrygees. Patrone en teksture is die sleutel tot 'n suksesvolle uitrusting. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jou klere is stylvol en klassiek en jy het die regte uitrusting vir elke geleentheid. Jy is lief vir rokke en jou juwele-keuses is klassiek en nooit oordadig nie. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy verstaan die nuutste snitte en sterk lyne en weet hoe om dit saam met bestaande items te dra vir 'n ultramoderne voorkoms. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy het 'n passie vir mode en jy weet wat die nuutste tendense en snitte is. Jy eksperimenteer graag om jou voorkoms interessant en kreatief te hou. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is sensueel en gee nie om om jou kurwes te wys nie. Lees meer HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy maak staat op klassieke items; net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans. Lees meer HIER
Begin van voor?